Successfully reported

Alomsee 5

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Marie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pragtig reg op die strand. Baie lekker gebly. Eenheid is baie gerieflik geleë op die strand. Goed toegerus. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Gerieflik, netjies en skoon verblyf. Ons het dit geniet by Alomsee. Netjies en skoon. Die balkon wat uitkyk oor die see is waar ons vroegoggend met koffie spandeer het terwyl ons dolfyne en walvisse dopgehou het. Wanneer ons nie in die see of op die strand was nie, was ons in die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Goeie ligging, uitsig, baie groot en gemaklik. Baie lekker verblyf. Baie ruim, ruimer as wat mens op die foto's kan sien. Groot stoep met 'n pragtige uitsig, reg op die strand. Kombuis baie goed toegerus. Sal beslis aanbeveel en in die toekoms weer bespreek. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lovely, memorable stay. Definitely recommended. Loved our time at Alomsee. Well equipped, clean, neat. Loved the ocean view - saw dolphins and whales. Lovely to be able to leave the unit and walk straight onto the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shinande M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Fantasties, gemaklik, wonderlik. Dit was fantasties om op die strand te kon bly! Mooiste uitsig, gemaklike woonstel! Was net lieflik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Absolutely fabulous. What an absolute treasure. The unit was neat, tidy and everything worked. Oh, and what a splendid ocean view. The manager was a complete delight with recommendations on where to go for activities and restaurants. We will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Great stay close to the sea. Very clean and large with 3 bedrooms. Great veranda close to the boardwalk, but private being on the 1st floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2025

Gerieflik, waarde vir geld en reg op die strand. Verblyf was gerieflik en bied goeie waarde vir geld naby aan die strand. Presies waarna ons op soek was.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanru N
Lang verblyf
3.6
Jun 2025

Was nie te sleg nie, behalwe die geyser se gesukkel! Ons het nie sleg gebly nie, behalwe vir die geyser wat van die 1ste dag af probleme gegee het. Ons het 6 dae gesukkel en moes kastrolle water op die stoof kook om warm te bad in die winter. Die "hostess" het net besluit sy kan nie 'n loodgieter laat uitkom oor die lang naweek nie! Ons betaal, maar ons het geen warm water nie. So sy het warm water en ons nie! Die "remote" kassie moes ons optel by die garage. Geen instruksies om te sê watter kleur maak waar oop nie. (6 knoppies op die een remote en 4 op die ander remote!). Nee, die hostess moet opleiding kry! Daar is kaste se deure wat los is in die kombuis wat enige tyd kan afval op iemand.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leoni B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Dit was heerlik Sal definitief aanbeveel. Ons voel egter dat die warm water 'n probleem is. Die geyser behoort warmer gestel te word. Gestel 'n persoon tap water in die bad en 'n volgende wil stort, is die water glad nie warm nie. Dus word al die geyser se water in die bad getap, want dit is nie nodig om koue water by te tap. Selfs in die kombuis, mens hoef glad nie eers koue water by die waswater te tap so koel is die water. As daar werklik 6 persone moet bly, waarvoor daar plek is, sal warm water vir elkeen se bad en stort behoeftes 'n probleem wees. Maar behalwe dit, 'n lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Claudine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Compensation Beach Road, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e6b664f42f259ebddb6a0346377c185d78f4a0e77d42f531e2645ccb0107aa0e53c3f4cf561b694c3a17d014ec167cd0587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 74 Compensation Beach Road Alomsee 5 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.538084831618 31.22081842576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang