Successfully reported

Alpaca Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Catherine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great for the whole family. Had a fabulous stay. Friendly hosts and a great location. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelize
Alpaca Cottage
So glad you enjoyed it, it's great to share our special pets and country setting with others. Hope to see you back soon!

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Super lekker, sal enige tyd weer daar bly. Fantastiese plek, goeie diens, geen probleme met niks, alles wat nodig is, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana Appelgryn A
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Heerlik. Die asemrowende staproetes, die knus kothuis, die dierelewe in die erf, die attention to detail, Hannelize het aan alles gedink, ons het dit so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelize
Alpaca Cottage
So bly julle het lekker gekuier. Altyd lekker om aktiewe buiteliewe gaste te hê wat die diere en natuur waardeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Ina G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Puik diens, goeie ligging, alles wat jy nodig het is daar. Ons het baie lekker gebly by Alpaca. Goeie diens en terugvoering het al begin nog voor ons daar was. Jy weet presies wat om te verwag, waar jy moet parkeer en so meer. Die eenheid is volledig toegerus, alles wat jy aan kan dink is daar, rustig, skoon, vriendelike diens en die Alpacas was ook vriendelik Beveel definitief aan, al is dit net vir 'n wegbreek. Naby Hermanus, Gansbaai en die winkels in Kleinmond bied waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelize
Alpaca Cottage
Baie dankie, so bly julle het lekker gekuier en kan ons sosiale deure geniet. Hoop om julle weer te sien.

Hannah G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Comfy! Fun! Alpacas! We had the best time getting to know Zebby, Bobby and Tommy! Lovely outdoor braai area, gardens and comfortable accommodation. Kitchen very small, but has everything one would need. Nice location, near the mountainside of Kleinmond but also easy walking distance from the coast. Will have to be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelize
Alpaca Cottage
Glad you enjoyed your stay. Good luck with your studies; hope to see you back soon.

Christie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Bekostigbare geriewe met lekker buite kuierplek. Plek was nie baie skoon nie, maar die omgewing en stormwind kon dalk hier 'n rol gespeel het. In die kombuisie was alles wat nodig was en bruikbaar, maar nie sonder om dit eers te moes was nie. Die matras in die 2de kamer was in 'n patetiese toestand wat 'n rustige slaap daarop belemmer het. Het dit aan die gasvrou gerapporteer en ek glo sy sou iets daaromtrent doen, want sy was baie ontsteld daaroor. Die beddegoed en handdoeke was egter baie skoon en vars. Al die nodige geriewe was daar en bruikbaar.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelize
Alpaca Cottage
Bly julle het lekker gebly. Het nog strokie van matras gehad, was nie eers 'n jaar oud nie, het dit opgevolg.

Nardia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing place and cutest animals. Beautiful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelize
Alpaca Cottage
Thank you so much! I will gladly host you again, my Aloacas live guests.

Lizel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Onvergeetlik. Ons het baie lekker gebly, dis naby genoeg aan die dorp en see dat jy kan stap en vergenoeg om nie deur geraas gepla te word nie. Dit het 2 Alpaca's daar wat jy kan voer wat vry rondloop, baie voël lewe en baie, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelize
Alpaca Cottage
Ja die rustigheid is lekker en my Alpacas hou van gaste. Kom kuier gerus weer.

Sue B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Great stay. Great location and loved the animals. Nice heater to keep you warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelize
Alpaca Cottage
Glad you enjoyed your stay. Hope to see you and your husband back in KLM again soon.

Marinda J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Vreeslik baie lekker. Het vreeslik baie lekker gebly en sal graag weer teruggaan. Geniet die Alpacas vreeslik baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelize
Alpaca Cottage
Hul geniet die bederf van gaste. Kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 6th Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba636672844aa5f76a343626d644098d709165624e067b45a941262560446a17f7824ed73e8a6562b93234c177c40ce9323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 3) 60 5 1 5 73 6th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.335326 19.025934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang