Successfully reported
+8

Amakhala Bush Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N2, Between PE and Grahamstown, Addo/Paterson, 6139, Oos-Kaap
  • Vanaf R25 692 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Amakhala Game Reserve is in die malariavrye dorpie Addo, Oos-Kaap, geleë. Hierdie 7 000 ha reservaat is bekend vir sy werklik ontsagwekkende topografie, geskep deur die stadig kronkelende Boesmansrivier wat daardeur loop. 'n Ideale wegbreekplek vir diegene wat 'n ware Afrika-safari-ervaring soek.

Verblyf bestaan uit 8 luukse tente, elke tent is geskik om 'n maksimum van 2 gaste te akkommodeer. Elke tent het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n groot ovaalbad. Ander geriewe in die kamer sluit aparte dubbelstorte en toilet, lugversorging en 'n kaggel in. Elke tent is ook toegerus met 'n privaat uitsigdek en plonspoel.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat wildkyk, wildritte, bootvaarte en begeleide staptogte insluit.

Doendinge in die omgewing sluit die Groot -5, voëlkyk en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • N2, Between PE and Grahamstown, Addo/Paterson, 6139, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 25 692
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 25 692
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 25 692
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N2, Between PE and Grahamstown, Addo/Paterson, 6139, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf92243df7f9fd11a55d87fb630b800fc4e349e1eddd472c6d67e9e74c8a52eb3cde216270a20fff3b4ffd1e0996f0d14c81d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R25 692 per nag, vir 2 mense N2 Between PE and Grahamstown 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -33.536416666667 26.087638888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang