Successfully reported

Amarachi Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Magda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik, ideale bestemming vir toeriste en sakereisigers. Amarachi Guesthouse is in 'n stil woonbuurt. Die kamer was gerieflik en skoon. Ontbyt was smaaklik en parkering is veilig. Die WiFi-opvangs was goed en heeltyd beskikbaar, wat belangrik is vir sakereisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike ontvangs, pragtige skoon kamer met alles wat jy nodig het en 'n heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Amarachi Guesthouse
Hi Sanette, ons bly dat jy jou tydjie by Amarachi geniet het, jy is altyd welkom by ons, geseende pad vir jou. Groete Arno

Petro S
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2024

Vriendelike ontvangs en alles was reg. Het heerlik oornag en uitgerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel W
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Uit die kop uit. Fantasties. Skoon. Baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Gerieflike akkommodasie. Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Die akkommodasie was baie gerieflik en netjies, en ontbyt die volgende oggend was heerlik. Die diens was fantasties en ons sal definitief weer in die toekoms bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Amarachi Guesthouse
Baie dankie vir julle terugvoer Colleen, ons waardeer dit baie. Julle was 'n seen vir ons en julle is hartlik welkom in die toekoms. Ons sal julle ook hoog aanbeveel by mense in ander dorpe wat ons ken. Bly veilig, Jesus is met ons tot die einde toe. Groete Arno & Hildegard Amarachi Guesthouse

Piet (ph) B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2022

Nie goeie ligging nie. Baie goeie en goed toegeruste plek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Stephan
Amarachi Guesthouse
Beste Piet, baie dankie vir jou oorsig in verband met jou verblyf by Amarachi. Ons altyd bly om te weet julle het dit geniet ons strewe is net die beste vir ons gaste, julle familie is enige en ten alle tye welkom by Amarachi. Vriendelike groete Arno en Hildegard

Dirk V
1 nag
5.0
Jan 2020

Baie rustige area met winkels naby. Die ontbyt was die beste wat ek nog by enige gastehuis gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Amarachi Guesthouse
Beste Dirk, Baie dankie vir jou verblyf oorsig ivm Amarachi Gastehuis, en dat jy alles goed ervaar het ons deure staan altyd oop vir jou en jou familie. Beste groete, Arno & Hildegard

Gillian S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Great stay, We had a good stay. Accommodation is nice safe and the host and staff are friendly and helpful. I would definitely go back to this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Amarachi Guesthouse
Hi Gilian, Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie en is bly julle het dit ook geniet, ons respekteer gaste soos julle geweldig baie, julle voel bykans soos familie, julle rustigheid en netheid is aansteeklik, en julle is altyd welkom by Amarachi. geseend in die Here in 2020. Groete, Arno & Hildegard

Helena Neeltje F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2019

Waarde vir geld. Goed gemeubileerd en toegerus. Vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Amarachi Guesthouse
Hallo Helena, Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit baie, julle is vir ons baie belangrik en ons sal altyd daardie ekstra myl loop om die geriewe hier nog beter te maak, en julle is op ons gewaardeerde gaste lys wat onder andere 'n afslag verdien met toekomstige besprekings van julle of familie en vriende behels. Amarachi groete uit die Namib Arno en Hildegard

Alta P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2019

Netjiese aanbeveelbare akkommodasie. Vriendelike eienaar. Skoon en smaakvolle kamer en die eienares het om ons tegemoet te kom, 'n kospakkie vir ontbyt saamgestuur omdat ons reeds 07h00 'n afspraak gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephan
Amarachi Guesthouse
Goeiedag Alta, Ons vertrou julle het verder veilig gereis met baie mooi herrinneringe. Baie dankie ook vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit baie, Gaste soos julle is vir ons baie belangrik en ons sal altyd daardie ekstra myl loop om die geriewe hier nog beter te maak, en julle is ook op ons gewaardeerde gaste lys wat onder andere 'n afslag verdien met toekomstige besprekings van julle of familie en vriende behels. Amarachi groete uit die Namib Arno en Hildegard

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Turmalin Street, Vineta North, Hage Heights, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57b205aad36bf3412e4386ad94425e4e030bedb3060122f2b572218c0b77ff92969b76463c61aa175e76e4cce55c4c193b2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 1) 12 5 1 5 84 Turmalin Street Vineta North, Hage Heights Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.639075518808 14.529672414064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang