Successfully reported

Amaziah Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anton V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Baie professioneel en vriendelike diens. Sal die verblyf beslis weer volgende keer gebruik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

5 star. Clean and nice guesthouse. Excellent service. The surprise packet for the road. That was so nice of them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Thank you for the review, it was a pleasure to host you at Amaziah!

Suzaan R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Elrinda en Lizbe is baie gasvry en het baie oulike verblyf. Ons is hartlik ontvang en alles was perfek ingerig. Die aparte kombuis/kuierarea is baie oulik ingerig en ons sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Dit was so lekker om jul te ontmoet. Ons is bly julle het die tydjie by Amaziah geniet!

Philie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Aangenaam. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eras B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Aangenaam, vriendelik, uitstekend. Dit is een van die aangenaamste, vriendlikste, mooiste verblyf wat ek al in gebly het in my vele oornag geleenthede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Eras, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was ʼn groot plesier om julle hier by Amaziah te kon ontvang! Ons is bly julle het dit geniet.

Kobus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oornag verblyf. Hierdie is 'n uitstekende gastehuis in Kuruman, geleë in 'n baie stil area. Die kamer is baie smaakvol toegerus en daar is 'n verskeidenheid van koffie beskikbaar in die kombuis. Die ontbytpakkies was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Baie dankie Kobus, ons is bly julle het dit geniet by Amaziah!

Tanya S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ona had a very enjoyable stay. Die kamer en badkamer was beide ruim en netjies. Alles was baie mooi skoon. Die bed was so lekker gemaklik. The host was vriendelik en behulpsaam en vir ons verduidelik waar ons ete kon kry. Ons sal beslis weer daar bly as ons weer in Kuruman is, baie dankie vir 'n baie lekker blyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer, Tanya Schoeman. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is baie bly julle het dit geniet by Amaziah Gastehuis.

Karin B
1 nag
5.0
Jan 2024

Fantasties. Heerlike verblyf. Welverdiende rus gehad na 'n langpad. Veilig en baie stylvol. Werklik tuis gevoel. Sal vir seker weer van die gastehuis besoek. Selfs 'n wegneem cappuccino ontvang. Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Dit was heerlik om julle hier by Amaziah te kon hê! Julle is enige tyd welkom en dankie vir die resensie!

Neil Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker gerus. Sal weer daar oorbly. Veilig, netjies en goed toegerus. Goed geleë in 'n stil buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Heerlike stop oppad na die weskus blommefees. Perfekte oorslaapervaring gegee met heerlike oggend kospakkie, baie dankie Elrinda!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elrinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Engelbrecht Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc76f2c00b98d1d550a1c7ba8c118c51117062470dab67daa579be968ad914db3af3f0f8a3121e62a34e3209710607f57499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 3 Engelbrecht Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.455732000524 23.425495775463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang