Successfully reported

Amohela Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

10/10. One of the best places we stayed at, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brigitte
Amohela Guesthouse
It was a pleasure to host you and your wife, and we’d love to have you stay with us again.

Die Bende Pty Ltd G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Veilige, netjiese, skoon en vriendelike verblyf! Heerlike verblyf, baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Top-notch guesthouse experience! Amohela Guesthouse exceeded all expectations with its outstanding accommodations. The management and service were excellent, ensuring a comfortable and memorable stay. The breakfast was unparalleled, offering a delightful start to the day. Highly recommended for anyone seeking a top-notch guesthouse experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joane T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Heerlik stil, kamers goed ingerig en lekker ruim. Area is mooi rustig. Ons het baie lekker gebly! Perfek aan ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly. Baie gerieflik, ruim, skoon en veilig. Daar was verskeie bykomstige voordele waarvan ons nie gebruik gemaak het nie. Omgewing baie stil en rustig. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Kos was heerlik, kamer mooi en skoon. Dankie vir jou gasvryheid. Dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brigitte
Amohela Guesthouse
Naomi is a wonderful and kind guest. I can recommend her to any guesthouse/hotel.

Chris N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie stil, rustige en veilige omgewing. Ons het tuis gegaan in selfsorg woonstel no 2 vir een nag om ons seun AA opleidingsentrum toe te neem. Brigitte het ons vriendelik ontvang en alles verduidelik. Die woonstel is regtig baie ruim met alles wat jy benodig. Ek kan hierdie gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Die verblyf by Amohela Guesthouse was uitstekend en die diens uitnemend. Ons gasvrou het duidelik 'n passie daarvoor om haar gaste op hulle gemak te laat voel in 'n baie skoon, netjiese gastehuis met alles wat 'n mens benodig. Baie dankie vir al die moeite - die ontbyt was heerlik en alles was uiters professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie lekker gebly, dankie! Goeie en vriendelike diens, rustige omgewing en stil, veilig en netjies. Ontbyt was heerlik en meer as genoeg! Sal dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia S
1 nag
4.8
Mei 2022

Dit was lekker. Ons groep het bestaan uit ouer persone. Die akkommodasie was gerieflik, prakties en baie netjies. Die ontbyt was heerlik en tuin pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brigitte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Everfair Avenue, Plot 90, Randjesfontein, 1685, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70a5b43039bc3ff3e4f27e571940601e656ffd0f584aae8a6a69f551e558be2d442caa6bf11a83e0cb31174dd158ea736b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 33 Everfair Avenue Plot 90 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.942 28.1522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang