Amour a Montagne
Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 9 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Old Saint Faiths Road, Umtentweni, Port Shepstone, 4238, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R500R250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amour a Montagne bied gaste B&B-verblyf in die boomryke Umtentweni, Port Shepstone.
Gaste het 'n keuse van 2 kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer, en is ingerig met dubbelbeddens en enkelbeddens. Die kamers het privaat badkamers met storte of baddens. Twee van die kamers het elk 'n TV met OpenView, terwyl die derde 'n aangrensende sitkamer het.
'n Kontinentale ontbyt word voorsien, maar met vooraf reëlings kan 'n plaas- of Engelse ontbyt voorsien word. Braaigeriewe is ook op versoek beskikbaar. Watertenks verseker dat gaste altyd water het.
Amour a Montagne is 2 km vanaf Umtentweni-strand en 5 km vanaf Port Shepstone-strand geleë vir visvang, snorkel, skubaduik en swem, branderplankry, ski-bootvaart en jetski. Ander doendinge in die area sluit bungee swing, abseil of voetslaan by Oribi Gorge in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 70 Old Saint Faiths Road, Umtentweni, Port Shepstone, 4238, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Amour a Montagne het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Old Saint Faiths Road, Umtentweni, Port Shepstone, 4238, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang