Successfully reported
+19

Amour a Montagne

Weeksdagaanbod 50% af

Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 9 Des 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Old Saint Faiths Road, Umtentweni, Port Shepstone, 4238, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R500 R250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amour a Montagne bied B&B-verblyf in die boomryke Umtentweni, Port Shepstone.

Gaste kan kies uit 2 kamers wat elk verblyf aan 2 gaste bied en dubbel- en enkelbeddens het. Die kamers het privaat badkamers met storte of baddens. Twee van die kamers het elk 'n TV met OpenView en die derde slaapkamer het 'n sitarea langsaan.

'n Kontinentale ontbyt word voorsien, maar met vooraf reëling kan 'n plaas- of Engelse ontbyt voorsien word. Braaigeriewe is ook op versoek beskikbaar. Watertenks verseker dat gaste altyd water het.

Amour a Montagne is 2 km van Umtentweni Strand af en 5 km vanaf Port Shepstone Strand vir visvang, snorkel, skubaduik en swem, branderplankry, motorboot- en Jetski-ry.
Ander aktiwiteite in die omgewing sluit reksprong, abseil of stap by Oribi Gorge in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 70 Old Saint Faiths Road, Umtentweni, Port Shepstone, 4238, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Amour a Montagne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R 500 R 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R500
R 500 R 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R 500 R 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Old Saint Faiths Road, Umtentweni, Port Shepstone, 4238, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea7c43bf317f29150d9237f8f5350b41ba00f1fff54681f31bf93d85501d0ee49ff0e967358304deae09f8ec05c06ab92b8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 70 Old Saint Faiths Road Umtentweni 4238 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.71651 30.45389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang