An Exclusive Guest House too
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Boekenhout Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
An Exclusive Guest House Too is in die hartjie van Mbombela (Nelspruit) geleë, in 'n stil woonbuurt omring deur groot bome en tipiese Laeveldse plantegroei, maar tog gerieflik naby die sentrale sakekern en winkelsentrum.
Die gastehuis maak voorsiening vir top sakelui, insluitend maatskappydirekteure, verteenwoordigers, advokate, prokureurs en bekende kunstenaars. Dit verwelkom ook internasionale reisigers, vakansiegangers en gaste op pad na of van die Krugerwildtuin, sowel as naweekbesoekers van Mosambiek en Eswatini (Swaziland).
Die aanpasbare kamerkonfigurasies maak die gastehuis 'n ideale keuse vir gesinne. Daar is 'n wittebrood/VIP-suite en die eiendom is kindervriendelik en veilig. 'n Omvattende sekuriteitstelsel, insluitend kameras en sekuriteitsligte, verseker gaste se veiligheid, met sekuriteitswagte wat periodieke patrollies saans uitvoer. Gaste kan maklik toegang tot die eiendom verkry via 'n elektriese hek, wat hulle self bedien. Die swembad is beskikbaar vir gebruik en bied 'n verfrissende toevlugsoord in die warm tropiese klimaat.
Die gastehuis is ideaal geleë net 200 meter vanaf die nuwe hooggeregshof, 500 meter vanaf die N4-hoofweg, en binne stapafstand van die Innibos-venue, wat gerieflike toegang bied vir sakereisigers en besoekers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 49 Boekenhout Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink An Exclusive Guest House too het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Boekenhout Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang