Successfully reported

Beachfront Bungalow

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R700.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 5 volwassenes nie geakkommodeer kan word nie. Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 3 kinders, of slegs 3 volwassenes en 2 kinders.
Die verblyf gebruik omsetters en ervaar nie beurtkrag nie.
Die breekskadedeposito is betaalbaar met aankoms aan die agent. Hierdie breekskadedeposito sal binne 3 werksdae terugbetaal word indien alles by die eiendom in orde is.
Rook is streng verbode in die eenheid.
Troeteldiere word nie op die eiendom of binne die eenheid toegelaat nie.
Die aantal gaste mag nie die totale kapasiteit van die eenheid oorskry nie. Let asseblief daarop dat dit gemonitor sal word. Indien gaste hierdie reël oortree, sal hulle sonder terugbetaling uitgesit word.
Gaste word vriendelik versoek om ander inwoners op die eiendom in ag te neem.
'n Bykomende daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n bykomende koste. Dit moet vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 173 Beach Road, Athlone Park, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15152612d001580e92900f2e9c5dc43fc742ce12618efa6a3dda1fb19fe820b8b41b243f18f517df8819c236f01bedd11455?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 173 Beach Road Athlone Park 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.0418587 30.8966987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang