Anchor Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Von Wielligh Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Anchor Guesthouse is in Secunda geleë.
Daar is 5 elegante kamers. Elke kamer het ‘n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf en ‘n TV met sekere DStv-kanale.
Ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien. Daar is ook konferensiegeriewe, ‘n wasgoeddiens, ‘n Jacuzzi en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Reino Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Von Wielligh Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink Anchor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Von Wielligh Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang