Anesi
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die slaapkamers in die huis het noodbolle wat tydens kragonderbrekings werk en daar is ook 'n noodlig wat altyd aan is.
Daar is 2 dubbel- en 2 enkelkajakke, asook 2 staan-roeiplanke met reddingsbaadjies in die waskamer. Daar is ook vyf klein visstoks en basiese toerusting vir gebruik vanaf die jetty.
Die bote kan teen 'n ekstra koste gehuur word, onderhewig aan 'n skipperlisensie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Elizabeth East, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang