Anesi
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Elizabeth East, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Anesi is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in Port Owen Marina in Velddrif bied. Die huis spog met lieflike uitsigte oor die kanaal en is die ideale bestemming vir 'n gesinswegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en slaapbank en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n toilet, bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en slaapbank, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed sowel as 2 enkelbeddens het. Hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n toilet en stort.
Daar is 'n toegewyde waskamer met 'n wasmasjien en droër wat ook 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort het, plus 'n handige buitestort met warm en koue water. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier en skottelgoedwasser. Daar is gratis WiFi en slim-TV's in die sitkamer en twee slaapkamers met Netflix. 'n UPS gee die sitkamer-TV en WiFi krag tydens beurtkrag.
Die erf is volledig toegemaak met 'n oerwoudgimnasium en genoeg parkeerplek vir motors en sleepwaens.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ilone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 68 Elizabeth East, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Anesi het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Elizabeth East, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang