The Parktonian All-Suite Hotel
- Kapasiteit: 444 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 120 De Korte Street, Braamfontein, Johannesburg, 2000, Gauteng
- Vanaf R1 149 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die bedrywige voorstad Braamfontein, bied die Parktonian All-Suite Hotel in Johannesburg ruim, luukse akkommodasie in een van Afrika se grootste stede. Die hotel is 23 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en is naby die Wits Universiteit en die Johannesburgse middestad.
Elke suite is gemeubileer met gemaklike beddens en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die suites het 'n ruim sitkamer, 'n toegewyde lessenaar en balkonne met uitgestrekte uitsigte oor Braamfontein, Parktown en Johannesburg Stad.
Die hotel word aangevul met ruim geleentheidsruimte en eetplekke op die perseel. Die Skylevel-dak bied 2 uitvoerende konferensiekamers, 'n swembad, 'n fiksheidsentrum en 'n kroeg-vermaaklikheidsarea om die ideale omgewing te skep.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 120 De Korte Street, Braamfontein, Johannesburg, 2000, Gauteng
- Kapasiteit: 444 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 120 De Korte Street, Braamfontein, Johannesburg, 2000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang