ANEW Resort Ingeli Forest
- Kapasiteit: 138 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off N2, Between Harding and Kokstad, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 139 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
ANEW Resort Ingeli Forest is naby Kokstad in KwaZulu-Natal, onder die Ingelibergreeks geleë. Die hotel word deur asemrowende inheemse woude omring, wat dit ideaal maak vir gaste om te ontspan.
Verblyf word in 'n verskeidenheid eenhede gebied, waarvan elkeen gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad het. Alle eenhede kan gerieflike slaapplek aan groter groepe bied. Boonop het elke kamer sy eie stoep wat 'n uitsig oor die rustige bos-omgewing bied.
Die hotel beskik oor konferensielokale, 'n kroeg, restaurant, spa, swembad, bergfietsroetes en 'n trou-venue. Die hotel is ideaal vir vakansiegangers of vir paartjies wat op soek is na 'n wegbreek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Off N2, Between Harding and Kokstad, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Gaste dink ANEW Resort Ingeli Forest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 138 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off N2, Between Harding and Kokstad, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang