Successfully reported

Angel Oak Guesthouse

Gastehuis
Standaarddubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 2 gaste en het ’n koningingrootte-bed en en-suite badkamer met ’n stort. Swemhanddoeke beskikbaar op versoek. Die kamer het lugversorging, 'n TV, elektroniese kluis en WiFi. Die kamer is toegerus met ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is verbode in die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan met aankoms gereël word.
Aandete is slegs beskikbaar van Maandae tot Donderdae teen 'n ekstra koste.
Rook is nie in die gastehuis toegelaat nie, maar dit is wel op die balkonne, patio en tuin toegelaat.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die eienaars op die perseel langsaan woon.
Let asseblief daarop dat die meeste eenhede via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Travellers Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is ideaal vir 2 gaste en het ’n dubbelbed en ’n en-suite badkamer met ’n stort. Dit is apart van die gastehuis. Swemhanddoeke beskikbaar op versoek. Die kamer het lugversorging, 'n TV, elektroniese kluis en WiFi. Die kombuisie is toegerus met ’n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is verbode in die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan met aankoms gereël word.
Aandete is slegs beskikbaar van Maandae tot Donderdae teen 'n ekstra koste.
Rook is nie in die gastehuis toegelaat nie, maar dit is wel op die balkonne, patio en tuin toegelaat.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die eienaars op die perseel langsaan woon.
Let asseblief daarop dat die meeste eenhede via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is ideaal vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n pootjiesbad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, WiFi, elektroniese kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Swemhanddoeke beskikbaar op versoek. Rook is verbode in die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan met aankoms gereël word.
Aandete is slegs beskikbaar van Maandae tot Donderdae teen 'n ekstra koste.
Rook is nie in die gastehuis toegelaat nie, maar dit is wel op die balkonne, patio en tuin toegelaat.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die eienaars op die perseel langsaan woon.
Let asseblief daarop dat die meeste eenhede via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 3 gaste en lei na 'n binnehof-tuin. Die kamer het lugversorging, ’n dubbelbed asook 'n enkelbed in die leefarea. Die en-suite badkamer het ’n stort en bad. Swemhanddoeke beskikbaar op versoek. Die kamer het 'n TV, elektroniese kluis en WiFi. Die kombuisie is toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer is apart van die gastehuis. Rook is verbode in die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan met aankoms gereël word.
Aandete is slegs beskikbaar van Maandae tot Donderdae teen 'n ekstra koste.
Rook is nie in die gastehuis toegelaat nie, maar dit is wel op die balkonne, patio en tuin toegelaat.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die eienaars op die perseel langsaan woon.
Let asseblief daarop dat die meeste eenhede via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en ’n en-suite badkamer met ’n stort en 'n bad. Die kamer bied toegang tot 'n balkon. Swemhanddoeke beskikbaar op versoek. Die kamer het lugversorging, 'n TV, elektroniese kluis en WiFi. Die kamer is toegerus met ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is verbode in die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan met aankoms gereël word.
Aandete is slegs beskikbaar van Maandae tot Donderdae teen 'n ekstra koste.
Rook is nie in die gastehuis toegelaat nie, maar dit is wel op die balkonne, patio en tuin toegelaat.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die eienaars op die perseel langsaan woon.
Let asseblief daarop dat die meeste eenhede via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Acasia Avenue, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4Mprg3pr9cAKy2JFiccIIpGEv9bOsxLR8UicxtJ3clX33KL79Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 10 Acasia Avenue Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.625344249427 27.783949865082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang