Successfully reported

Angel Oak Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaarddubbelkamer
Slegs kamer
Luukse Gesinskamer
Slegs kamer
Executive Dubbelkamer
Slegs kamer
Travellers Dubbelkamer
Slegs kamer
Klassieke Dubbelkamer
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls

Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan met aankoms gereël word.
Aandete is slegs beskikbaar van Maandae tot Donderdae teen 'n ekstra koste.
Rook is nie in die gastehuis toegelaat nie, maar dit is wel op die balkonne, patio en tuin toegelaat.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die eienaars op die perseel langsaan woon.
Let asseblief daarop dat die meeste eenhede via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 470
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 470
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Acasia Avenue, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4Mprg3pr9cAKy2JFiccIIpGEv9bOsxLR8UicxtJ3clX33KL79Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 10 Acasia Avenue Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.625344249427 27.783949865082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang