Anique's Guest house
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- heat-and-eat facilities
Huisreëls
Geen rook binne nie
Nie troeteldiervriendelik nie
Stiltyd vanaf 22:00
Besoekers nie toegelaat nie; slegs geregistreerde gaste.
Gebruik van die swembad en braai-area is op eie risiko. Kinders moet te alle tye onder toesig wees.
Rapporteer asseblief enige skade of onderhoudsprobleme onmiddellik.
Laat asseblief kamers in 'n goeie toestand met vertrek.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste en moet voor die inklokdatum gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Stanbridge Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang