Successfully reported
+15

Annika Self-catering & B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Kiewiet Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Annika Self-catering & B&B is aan die voet van die Papegaaiberg in Stellenbosch geleë. Verblyf word gebied in 'n selfsorg-eenheid en 'n gastekamer.

Die selfsorg-eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die leefarea het 2 dagbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n TV met plaaslike kanale en 2 dagbeddens. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe beskikbaar.

Die gastekamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die gastehuis is ook 4 km vanaf Stellenbosch sentraal en is naby die Oude Libertas Teater-kompleks geleë wat ook die venue vir die Slow Food Market elke Saterdagoggend is. Dit is ook ideaal geleë om baie wynlandgoedere in en om Stellenbosch te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicoleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 21 Kiewiet Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Annika Self-catering & B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Kiewiet Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12d71579958a7cad8ad573edc67097e1d56f8997b72611a504215090459e9e9cf005c7a27346d2378e7074c5520a95372129?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 21 Kiewiet Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.933156 18.83708
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang