Antares Bush Camp and Safaris
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Sluit onbeperkte toegang tot Umgede Hide en 1 wildrit of -wandeling (B's & V's geld) in.
Huisreëls
Ons bied selfsorgverblyf en herinner ons gaste dat hulle self al die nodige kos en drankies moet saambring aangesien die winkels meer as 30 km ver is.
Vuurmaakhout is beskikbaar op die perseel, maar gaste kan hul eie bring indien hulle wil. Ons laat egter nie toe dat gaste hul eie vuurmaakhout in die bosveld versamel nie.
Ons is sowat 32 km vanaf die naaste dorp en winkel, so ons beveel privaat vervoer aan, maar 'n pendeldiens kan gereël word indien nodig.
Begeleide wildritte en staptoere in die Groot 5-wildreservaat saam met 'n bewapende en gekwalifiseerde gids kan met aankoms gereël word. Daar is 'n nominale fooi betaalbaar vir dié ekstras en dit sal saam met jou navraag gekwoteer word.
'n Bewaringsfooi van R10 per persoon per nag moet met aankoms betaal word. Hierdie fooi word eksklusief vir bewaringsprogramme in die reservaat gebruik en is onderhewig aan verandering deur die reservaat se bestuur.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 39 Grietjie, Phalaborwa, 1390, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang