Successfully reported
+24

Anvil Stud Cottages

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alverstone Road, Alverstone, Outer West Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Anvil Stud Cottages is in Alverstone geleë en is ideaal vir gesinne, paartjies en individue wat pragtige uitsigte waardeer en op soek is na 'n veilige en privaat blyplek. Die kothuise is perfek vir mense wat deelneem aan die talle sport- en perdesportgeleenthede soos die Comrades Marathon en Gymkhanas wat in die streek plaasvind.

Die verblyf bestaan uit 8 oopplan-kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, waarvan 2 'n bad en 'n stort het, en die res het net storte. Kamer 1 - 6 het kombuisies met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamer 7 en 8 het elk 'n volledig toegeruste kombuis. Elke kamer het braaigeriewe.

Alverstone is in die hartjie van KwaZulu-Natal se perdewêreld en baie naby aan beide die N3 en die M13 snelweë, wat albei duidelike toegang tot Durban en Pietermaritzburg gee. Anvil Stud Cottages is op pad na die Vallei van 1000 Hills waar 'n Zoeloedorpie en Zoeloedans gesien kan word. Dit is 'n hanetreetjie vanaf Kearsney College, Highbury Primary School, Shongweni Club en Busamed Private Hospital.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan B
Besigheidsreis
5.0
Beste verblyf in die Hillcrest platteland. Die ruim kamer met alles wat nodig is in 'n rustige omgewing sorg dat jy heerlik kan uitrus. Die aandag aan...
Sien meer
Jun 2025
Kirsty C
Saam met lewensmaat
5.0
Great location and perfect to switch off from the hustle and bustle of the city. We loved our stay; however, there is no hot water in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Johan B
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker verblyf met alles wat jy nodig het. Die mooi en goed toegeruste kamer met 'n koffiestasie wat privaat skool toe was, sal my lank bybly.
Okt 2024
Keith T
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely be our next stay when in the area. Everything was perfect. Super comfortable kingsize bed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Brad G
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay. Was so nice and clean. Lovely views and amazing rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Alverstone Road, Alverstone, Outer West Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anvil Stud Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alverstone Road, Alverstone, Outer West Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmY2RjZDY0LWZkOTAtNGMwZC1iYzMzLTNhMjU4OWM2ZWQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Alverstone Road Alverstone 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.774861969379 30.728843070633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang