Apartment Across From The Beach
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 125 Big Bay Beach Club, Otto du Plessis Drive, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 395 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in Blouberg Weskus in 'n veilige kompleks, bied Apartment Across From The Beach gemaklike akkommodasie ideaal vir 'n klein gesin.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Skuifdeure maak oop na 'n ingeslote patio met 'n braaiplek.
Veilige parkering word vir gaste voorsien gedurende hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die strand binne loopafstand, en Table Bay Mall is ongeveer 3.2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Jo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 125 Big Bay Beach Club, Otto du Plessis Drive, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Apartment Across From The Beach het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 125 Big Bay Beach Club, Otto du Plessis Drive, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang