Successfully reported
+35

ArchRock Resort

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

ArchRock Resort bied selfsorgverblyf en is aan die strandfront van Keurboomstrand geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike strandwegbreek naby ander besienswaardighede binne die Tuinroete.

Verblyf by ArchRock Resort bestaan uit 4 luukse chalets en 4 luukse ateljees. Die luukse chalets en ateljees bestaan uit 1 of 2 slaapkamers; toegerus met koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Elkeen van hierdie eenhede beskik oor 'n oopplan-leefarea, 'n goed toegeruste kombuis, gratis WiFi, DSTV en 'n privaat patio met braaigeriewe.

ArchRock Resort is langs 'n restaurant geleë, waar gaste ook kan eet. Die eiendom is ideaal geleë 15 minute se ry vanaf sentraal Plettenbergbaai, waar mens 'n verskeidenheid binne- en buitelugaktiwiteite en geriewe kan vind om te besoek.

Neem asseblief kennis dat ons nie troeteldiere toelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tertia V
Saam met lewensmaat
5.0
Rus, vrede en see gesoek en gevind. In 'n volmaakte bestemming. Dankie vir sulke storieboek plekke, waar jy en jou siel kan rus, die see en natuur kan...
Sien meer
Sep 2025
Yvonne B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Lieflike 180⁰ uitsig op die strand. Alle geriewe is aan gedink. Gasvry. Ja! Dit kan 'n jaarlikse instelling word om by Arch Rock vakansie te ...
Sien meer
Jun 2025
Elize N
Saam met lewensmaat
5.0
Kuier was hopeloos te kort. Het vir Desember 'n paar dae bespreek. Ons sien uit. Ongelooflike mooi ligging en baie gemaklike akkommodasie.
Mei 2025
Renier S
5.0
Amazing stay with unforgettable views. The stay was amazing, the chalet is right on the beach with amazing views. There is a lot of wil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Adam B
Gesin met klein kinders
4.6
Pleasant. Good, but not modern. Internet speed should be improved (WiFi strength is good, but the speed is not).
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Vania Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink ArchRock Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMGI0MWI1LTMwNWUtNDEyZC1hMTk2LTVhYTk0ZjA3MTgzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.002932046271 23.462358362257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang