Successfully reported

ARK Gastehuis

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stef B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig, skoon, netjies. Baie netjiese plek en Pine is 'n baie nice gasheer wat moeite gedoen het al was daar 'n noodgeval aan sy kant. Ons het nie veel tyd by die gastehuis spandeer nie, maar die tyd wat ons daar was, was lekker en die kamers groot en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Ons kom weer terug. Ons het vreeslik lekker gebly. Die ontvangs deur die gasheer was uit die boonste rakke. Die kamer was stylvol uiteengesit en lyk presies soos op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudi V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Genotvol! Baie goeie diens, pragtige skoon kamers, heerlike selfhelpontbyt in kombuisie, pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rudolph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Oudebrug Road, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be0aafa8f6d757f9ff8d0c08538586d1e90f8d5d1c4d369b4a51b38060467bf9380e83f4ccf656015ed1f9dcfb91e290252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 24 Oudebrug Road Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.683135395967 27.110103008598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang