Successfully reported

Arnion Nature Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

As gevolg van die wild wat vry rondbeweeg, word troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat daar geen selfoonsein is nie, maar 'n landlyn is by ontvangs beskikbaar indien nodig.
WiFi is slegs by ontvangs beskikbaar.
Kinders van 0 tot 4 jaar oud bly gratis.
Kinders van 5 tot 10 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders vanaf 11 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R364, Farm Holfontein, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZjU3MjMxLTdhNzEtNGMzZi1iZTNjLTMyYjkxZmIyYjcxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 Off the R364 Farm Holfontein 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.981666666667 18.668361111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang