Successfully reported

Arniston Lapa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Lizann V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Ons het alles geniet daarvan, ek sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Arniston Lapa
Thank you, Lizann! We are very happy that you enjoyed your time at our home in that special place! You are always welcome back!

Lorriane V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Rustig, veilig en baie mooi uitsig. Arniston Lappe is 'n baie lekker vakansiehuis. Die omgewing is so lekker en rustig. Ek sal weer daarna toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Arniston Lapa
Baie dankie, Lorraine! Kom gerus weer terug! Groete, Helena

Angelina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Dit was baie baie nice. Dit was baie lekker by die huis. Die kinders het ook vir hulle geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yumna C
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Wonderful seaside vacation. We had a great stay. Only hiccup was the tumble dryer that did not work. With the rainy weather, it would have been great to get the kids' clothes dry. It would have been nice if the door separating the kitchen and bedrooms could close upstairs as well. Other than that, our stay was great. Loved the availability of all the kitchen equipment we required, which was more than enough. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf
4.2
Apr 2025

Sal enigtyd weer daar gaan kuier. Ons het baie lekker gekuier. Alles is beskikbaar, braai geriewe, groot en skoon, genoeg eetgerei. Lekker ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Helena
Arniston Lapa
Ag dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd welkom. Ons is besig met 'n bietjie renovations aan die binnekant van die huis op die oomblik en paving aan die buitekant rondom die Lapa. Kom kyk gerus hoe dit lyk as dit klaar is! Mooi dag verder! Groete.

Lorriane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was lekker ingerig vir wheelchair. Onder die naweek was dit baie lekker. Dit is 'n baie lekker huis, skoon en het van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Arniston Lapa
Baie dankie, ek is baie bly julle het julle naweek geniet! Ons hoop ons sien julle sommer gou gou weer!

Wiehan V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlike naweek saam met familie, braai, kaart speel en lekker rus! Alles was daar, ons het net kos en klere geneem. Braaiplek binne was heerlik! Kon lekker rugby gekyk op DStv. Het laatmiddag afgestap hotel toe vir 'n lekker bier. Die see en hotel is letterlik 2 min se stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Arniston Lapa
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Wiehan! Ons is baie bly julle het lekker gekuier en hoop om julle sommer gou weer te sien!

Diandra O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die verblyf was fantasties. Die huis het van alles en ons het dit baie geniet. Awesome naweek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Arniston Lapa
Baie dankie vir die great review, Diandra! Ons hoop om julle sommer gou weer in Arniston te sien!

Jennifer A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker naweek gehad. Die huis het van alles. Sal weer gaan. Ja, Gansbaai en Uilkraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Arniston Lapa
Thank you for your lovely review, Jennifer! You and your family were stellar guests and are always welcome back!

Antonie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer terug gaan! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Arniston Lapa
Thank you for your lovely review, Antonie! You and yours will always be welcome back at Arniston Lapa!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 600
R 3 600 R 2 400
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 600
R 3 600 R 2 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 600
R 3 600 R 2 400
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 4 Commando Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc934bbe083d237d33f8545bf7da5b16aeca21302b4cb99377e8ee4444c4dc43721f69564a816667c45e037065d65c6bcd1ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 12) 17 5 1 5 4 Commando Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -34.668047 20.2305153
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang