Successfully reported
+42

Arum House

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 A Kenyon Crescent, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Arum House is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die rustige woonbuurt Bonnie Doon in Oos-Londen.

Verblyf word in 8 en suite-slaapkamers gebied. Die Luukse Kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Die Superieure Koningkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Geriewe op die perseel sluit 'n lughawe-pendeldiens op versoek, 'n gastesitkamer, wasgoeddiens, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Nabygeleë aktiwiteite sluit wildritte, bergfietsry, swem, visvang, tennis en fietsry in.

'n Kragopwekker sal elektrisiteit voorsien indien daar kragonderbrekings is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 19 A Kenyon Crescent, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Arum House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 A Kenyon Crescent, East London, 5241, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6965b00bf7b8e26711b72640a72f9503a451d32c421d54d1d0a9a138c9a5e496e0d9a5fab06f3d89c18d79da8d6a08b11cb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 19 A Kenyon Crescent East London 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.984100309045 27.928734719753
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang