Ashley On Beach Strand @ Tranquil Apartment 204
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R495.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Parkeer asb. in die aangewese parkeerplek wat aan jou toegeken is.
- Geraas moet tot 'n minimum gehou word voor 09:00 en na 22:00 om die bure te respekteer en te hou by die kompleksreëls.
- Blindings moet asb. versigtig hanteer word.
- Geen handdoeke of klere mag op die vensterrelings aan die see se kant gehang word nie.
- Die gemeenskaplike braai-area moet netjies gelaat word na gebruik.
- Alle persoonlike besittings word op eie risiko op die perseel gebring en gehou.
- Breekskade moet gerapporteer word sodat dit vervang kan word.
- Alle geriewe word op eie risiko gebruik. Die eienaar of beheerliggaam aanvaar nie enige verantwoordelikheid of wetlike plig van welke aard ook al vir enige skade, verlies of beserings wat ontstaan as gevolg van die gebruik van die geriewe of enige ander beserings of skade wat gaste mag ly tydens verblyf nie.
- Dwelmmisbruik en dronkenskap sal tot onmiddelike uitsetting lei.
- Gaste mag nie in die hysbak, gange of enige ander openbare area rook nie. Gaste mag net in die openbare braai-area rook.
- Alle vensters moet met uitklok toegemaak word.
- 'n Linne- en handdoekruil in die middel van verblyf en algemene skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
- Vol vullissakke moet in die aangewese vullisarea op die grondverdieping geplaas word.
- Indien gaste een van die komplekstrollies gebruik om bagasie of kruideniersware te vervoer, neem asb. die trollie terug na die aangewese area.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Beach Road, Welgelegen 408/409, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang