Successfully reported
+31

AshTree GuestHouse

Gastehuis
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 28 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Darling Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AshTree GuestHouse Guesthouse vier met groot waardering die Karoo se pragtige omgewing en inkorporeer verskillende kleure in die dekor. Tydlose items word met die hand opgeknap om dit 'n nuwe, moderne voorkoms te gee. Die kroeg en restaurante is stapafstand vanaf die gastehuis en is die perfekte geleentheid vir gaste om die historiese geboue wat uit die 1800's dateer, te sien.

Die kamers is met al die basiese geriewe toegerus. Daar is 'n koffiestasie en 'n ontbytgraantoonbank vir diegene wat vroeg moet opstaan, asook gratis WiFi. 3 van die luukse kamers sluit TV's met DStv en gratis WiFi in.

Al die kamers het haardroërs, toiletware met sjampoe en lyfwasseep, elektriese komberse vir al die beddens en verwarmers. Die gastehuis maak ook voorsiening vir beurtkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Gerhardus K
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf en halfpad tussen Gauteng en Kaapstad. Baie netjies en vriendelike behandeling.
Okt 2025
Martin B
Saam met lewensmaat
5.0
A great halfway stop. It was a pleasant surprise to find AshTree in Hanover. The host was very welcoming and hospitable. It is the idea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jenny B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies en skoon geriewe. Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs.
Sep 2025
Annetjie M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf teen bekostigbare tariewe! Baie skoon en netjies, warm geslaap en heerlike warm stort, met goeie geriewe met warm kombers op ons be...
Sien meer
Jul 2025
Hester G
Saam met lewensmaat
5.0
Hier in die Karoo kan 'n mens slaap. Baie netjies en gerieflik, veilige parkering, lekker warm stort en gemaklike slaapplek.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 10 Darling Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink AshTree GuestHouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Darling Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58e5759de6425f6d8c555502c806889a18aa3bcfab2e79b6f2fbbaa045745410672e2abf44a1199a44d34f79ccefb5902d81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 10 Darling Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -31.06887036235 24.442498683929
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang