Successfully reported

AshTree GuestHouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gerhardus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Aangename verblyf en halfpad tussen Gauteng en Kaapstad. Baie netjies en vriendelike behandeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A great halfway stop. It was a pleasant surprise to find AshTree in Hanover. The host was very welcoming and hospitable. It is the ideal stopover on the road to Cape Town, exactly halfway between Joburg and Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies en skoon geriewe. Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflike verblyf teen bekostigbare tariewe! Baie skoon en netjies, warm geslaap en heerlike warm stort, met goeie geriewe met warm kombers op ons bed! Baie gerieflik, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Hier in die Karoo kan 'n mens slaap. Baie netjies en gerieflik, veilige parkering, lekker warm stort en gemaklike slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Unieke ontwerp. Die dubbelkamers is mooi binne met unieke ontwerp. Danie is vriendelik en gasvry. Moenie deur die buitekant afgeskrik word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very pleasant stay. Danie was very welcoming. The room was clean and nicely decorated. We had a quiet and comfortable night there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dca F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Netjiese en smaakvolle gastehuis. Ashtree is 'n netjiese gastehuis, kreatief gemeubileer met talle skilderye. Danie is 'n gawe gasheer. Gemeenskaplike eetkamer met yskas en ketel. Veilige parkering. Naby hotel en ander eetplekke vir etes. Aangename verbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Aangename plek om te oornag. Ek sal dit aanbeveel. Ons het heerlik geslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Darling Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58e5759de6425f6d8c555502c806889a18aa3bcfab2e79b6f2fbbaa045745410672e2abf44a1199a44d34f79ccefb5902d81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 10 Darling Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -31.06887036235 24.442498683929
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang