AshTree GuestHouse
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 28 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 10 Darling Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
-
Vanaf
R900R810 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
AshTree GuestHouse Guesthouse vier met groot waardering die Karoo se pragtige omgewing en inkorporeer verskillende kleure in die dekor. Tydlose items word met die hand opgeknap om dit 'n nuwe, moderne voorkoms te gee. Die kroeg en restaurante is stapafstand vanaf die gastehuis en is die perfekte geleentheid vir gaste om die historiese geboue wat uit die 1800's dateer, te sien.
Die kamers is met al die basiese geriewe toegerus. Daar is 'n koffiestasie en 'n ontbytgraantoonbank vir diegene wat vroeg moet opstaan, asook gratis WiFi. 3 van die luukse kamers sluit TV's met DStv en gratis WiFi in.
Al die kamers het haardroërs, toiletware met sjampoe en lyfwasseep, elektriese komberse vir al die beddens en verwarmers. Die gastehuis maak ook voorsiening vir beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 121
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 10 Darling Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Gaste dink AshTree GuestHouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 10 Darling Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang