Aspen Creek
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Kirschner Road, Benoni, 1509, Gauteng
-
Vanaf
R1 395R1 256 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Aspen Creek, geleë in 'n veilige kompleks in Benoni, bied 'n ideale toevlugsoord vir die hele gesin of 'n groep vriende.
Die ruim woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en toilet. 'n Aparte gastetoilet is ook beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die sitkamer, wat vanaf die kombuis lei, is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is ingesluit.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek en het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Vir diegene wat die area wil verken, is Bullfrog Pan 3,9 km ver en Korsman Bird Sanctuary is 8,9 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Kirschner Road, Benoni, 1509, Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Kirschner Road, Benoni, 1509, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang