Successfully reported

Assegai Lodge

Lodge
Ukuthula - Woonstel alleen
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Oopplan-woonstel (enkeleen) bestaande uit 'n slaaparea met 'n koningingrootte bed, 'n enkelbed en 'n laaikas. Verder is daar 'n sitarea met 4 sitplekke en ingeboude klerekas, sowel as 'n klein kombuisarea met yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en eetgerei. Die privaat badkamer het 'n klouvoetbad, wasbak en toilet. Die woonstel het 'n privaat ingang vanaf die braai-area sowel as 'n skuifdeur wat uitkyk oor die parkeerarea en bos. Die woonstel kan saam met die hoofhuis bespreek word ('n totaal van 9 gaste), maar is slegs afsonderlik beskikbaar indien die hoofhuis nie reeds deur 'n ander groep bespreek is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Leefarea
Kombuisie
Braai
Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Buite
Vuurput
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Broodrooster
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Leefarea
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Troeteldiere, motorfietse of vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
Enige geraas of harde musiek word nie toegelaat nie.
Moet asseblief nie rommel strooi of besoedel nie, want boetes sal gehef word.
Hierdie verblyf is in 'n kritieke brandgevaar area. Wees asseblief versigtig wanneer jy 'n vuur aansteek en blus alle vure deeglik.
Moenie die verblyf onbewaak of oop los nie, want bobbejane kan groot skade aanrig.
Beskou alle diere as onvoorspelbaar en dus gevaarlik.
Geen hout of plante mag van die perseel verwyder word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Assegai Lodge - Main house
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Assegai Lodge - Hoof huis het 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 volledige badkamers, waarvan een en-suite is. Alle kamers maak oop op 'n patio wat oor die bosveld uitkyk. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, en wasbak met eetgerei en breekware. Die waskamer beskik oor 'n mikrogolf oond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, kombuisware en opwasbakke. Die eetarea het 'n groot etenstafel (sitplek vir 8) asook 'n kombuistoonbank met 3 stoele. Die leefarea het gemaklike sitplek met DSTV. Skuifdeure maak oop op 'n hout dek met bykomende sitplek en 'n klein swembad. Aan die noordekant lei die skuifdeure na 'n boma-piekniekarea met ingeboude sitplek, 'n sambreel, 'n vuurput en braaigeriewe. Kampstoele, 'n kroegyskas en 'n ysmasjien is beskikbaar in die stoorkamer langs die woonstel.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Hele eenheid
Volledige kombuis
DStv
Volle pakket
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Gas
Stoep/Binnehof
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Gas
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Gas
Volledige kombuis
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykplank
Stoomstrykyster
Tuimeldroër
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Volle pakket
TV
Standaard
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Troeteldiere, motorfietse of vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
Enige geraas of harde musiek word nie toegelaat nie.
Moet asseblief nie rommel strooi of besoedel nie, want boetes sal gehef word.
Hierdie verblyf is in 'n kritieke brandgevaar area. Wees asseblief versigtig wanneer jy 'n vuur aansteek en blus alle vure deeglik.
Moenie die verblyf onbewaak of oop los nie, want bobbejane kan groot skade aanrig.
Beskou alle diere as onvoorspelbaar en dus gevaarlik.
Geen hout of plante mag van die perseel verwyder word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 61, Highlands Wilderness, Bela-Bela, 9499, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAece317e366cb0c73d19df28df7b2c9c8b12cf1919f39ea7def3487cd3194c4f3aee19e783ea53f0a19d2b540e9de40761804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) Eenheid 61 Highlands Wilderness 9499 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.827214062021 28.154225349427
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang