Astra Park Accommodation
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Cronk Place, St Winifreds, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Astra Park Accommodation is 'n selfsorghuis in Astra Park, Kingsburgh. Dit is 'n ideale keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike wegbreek na hierdie kusdorpie aan die Ooskus.
Dié huis het slaapplek vir tot 5 volwassenes en 2 kinders in 2 lugversorgde slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea is ingerig met 2 slaapbanke vir kinders, 'n TV en 'n etenstafel. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir gaste se gerief. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met St Winidred's Beach wat ongeveer 2,3 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Nelson Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 9 Cronk Place, St Winifreds, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Astra Park Accommodation het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Cronk Place, St Winifreds, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang