Successfully reported
+17

Astrandt 2

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Warrelklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Astrandt 2 is 'n funky en lewendige strandhuisie bo in Paternoster. Dit is slegs 40 m van die see af met direkte toegang tot die strand deur 'n pragtige serwituut. Dit bied ook pragtige uitsigte wat oor die see strek. Let asseblief daarop dat daar nog 'n eenheid onder Astrandt 2 is.

Hierdie eenheid beskik oor 'n oopplan-slaaparea wat gemeubileer is met 'n dubbelbed, 'n badkamer wat slegs met 'n stort toegerus is, kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n elektriese stoof, yskas, broodrooster en ketel. Die leefarea het 'n TV met die volledige DStv-pakket. Daar is ook 'n muurverwarmer vir kouer dae.

Buite het gaste toegang tot parkeerplek van die straat af en 'n patio met buitebraaigeriewe. Ongelukkig word troeteldiere en kinders nie toegelaat nie. Wi-Fi-internettoegang is beskikbaar op die perseel.

Die oulike vissersdorpie Paternoster aan die Weskus is slegs 90 minute van Kaapstad af. Oor die algemeen is daar nie veel om te doen rondom die dorp nie, behalwe om te ontspan en jouself weer te vind. Vermaak word gebied deur die golwe, die meeue en soms die mishoring.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Wernen A
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek vir rus, vars lug, pragtige see. Pragtige plekkie, baie rustig, goeie uitsig. 50 treë vanaf die strand asemrowend. Vriendelike mense in ...
Sien meer
Sep 2025
Samuel V
Saam met lewensmaat
5.0
Meer as genoeg vir my en die vrou het die verblyf geniet. Het dit baie en die vrou sal dit aanbeveel aan vriende en familie.
Apr 2025
Craig M
Saam met lewensmaat
5.0
It's a must stay. Really amazing, it was so peaceful and quiet. I really needed that break and would definitely recommend it anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Mary H
Saam met lewensmaat
5.0
Great! Excellent check-in and wonderful accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Ann-louise G
5.0
A peaceful getaway for a lady traveling alone. It was very peaceful. I felt secure at all times. I loved my little balcony. There is a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 5 Warrelklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Astrandt 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Warrelklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7cb51c22bc2f3e0dd2d534804ce9027630be06ea935f76acb0a4639c23b369c0e442fe9d1cd16ced7b2d22d8c063796f3df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 5 Warrelklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.804076439326 17.899481803179
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang