Successfully reported
+27

At Heritage House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Flamingo Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

At Heritage House is 'n koloniale akkommodasie met 'n luukse subtropiese atmosfeer. Ons is ideaal geleë in die hartjie van iSimangaliso-vleilandpark, Suid-Afrika se heel eerste wêrelderfenisgebied, en slegs 45 minute se ry vanaf die bekroonde Hluhluwe Umfolozi-wildreservaat, die oudste geproklameerde reservaat in Afrika.

Ons het altesaam 5 kamers. Alle kamers is ingerig met 'n verfynde smaak, wat bydra tot die subtropiese gevoel. Die kamers het koninggrootte-beddens, en suite-badkamers, lugversorging, en 32-duim-TV's met satellietverbinding, en 'n persoonlike kluis. Geniet komplimentêre water.

Ontspan in een van die twee sitkamers op die perseel. Ons binne-sitkamer is 'n wonderlike plek om saam met familie te ontspan of kennis te maak met medereisigers. Ons buite-sitarea is uitstekend vir daardie warmer tropiese dae waar mens 'n boek kan geniet of in die swembad kan duik.

At Heritage House nooi jou om navraag te doen oor ons ongelooflike alles-insluitende Safari-pakkette.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bonita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 4 Flamingo Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink At Heritage House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Flamingo Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA491a6f27fe5a02ca28cf4167a386c66d93673069e340a413bf2a9aa85c0dcc271681334c55bd6010aa941f8de39274a698c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 4 Flamingo Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.374778547858 32.413266890352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang