Successfully reported
+21

At Libertas

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1360 Libertas Avenue, Equestria, Pretoria, 001, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

At Libertas is 'n selfsorgkothuis in die Equestria-voorstad in Pretoria. Die kothuis is versteek tussen majestueuse bome in 'n pragtige tuin.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, kombuis, leefarea en veilige en privaat parkeerplek.

Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, bedtafeltjies en 'n gemakstoel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea het 'n TV met HDMI- en USB-koppelings. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n WiFi-versender in die kothuis.

Gaste kan gebruikmaak van die gemeenskaplike swembad, braai-area, tennisbaan en binnenshuise stoomkamer.

At Libertas is ongeveer 1,5 km van die Wilgers Hospitaal af en net 800 m van The Grove Mall af waar daar 'n verskeidenheid winkels, restaurante en 'n ysskaatsbaan is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marlisha V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly, veilig en rustig, netjies en skoon! Sien sterre.
Aug 2025
Kgosi N
Saam met vriende
5.0
Amazing. My stay was fantastic and thanks to the host for the warm welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Elnet V
5.0
Netjies, net TV wat nie werk nie. Ja, dankie, baie netjies.
Apr 2024
Brandon V
5.0
Beautiful, comfortable and peaceful. Well maintained and kept tidy. It was comfortable, clean and well maintained. Lots of room and gre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Nadine V
Gesin met klein kinders
5.0
Quiet and peaceful. Felt like home. Was so peaceful! Spacious, friendly people. Clean. Quality beds and linen.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1360 Libertas Avenue, Equestria, Pretoria, 001, Gauteng
  • Gaste dink At Libertas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1360 Libertas Avenue, Equestria, Pretoria, 001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e2c276bd2dd85209f514a6f9ebd36a1be49a67b2420b0b3b2c51c00bddcaaf1fc6043889f12cdf85b81ebea878d860cead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 1360 Libertas Avenue Equestria 001 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.768397492921 28.331354588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang