Successfully reported
+28

At Olive Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Koorsboom Straat, Vanderbijlpark, 1910, Gauteng
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At Olive Guest House is in die rustige en veilige omgewing van Vanderbijlpark geleë.

Ontbyt word bedien in die TV-kamer, wat ook 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe het vir jou gerief. Aandete kan bedien word indien vooraf gereël.

Naby die Noordwes Universiteit en die Vaal Universiteit van Tegnologie, Stonehaven on Vaal, Emerald Casino Resort, Virgin Active Gim, Riviera Buiteklub, Maccauvlei gholfklub, Emfuleni Gholfklub & Spa en die Vaalrivier, met alles wat dit bied. Daar is baie uitstekende restaurante in die omgewing en die bekende Etienne Rousseau-teater en Isak Steyl-sportstadion is ook in die nabygeleë Sasolburg.

Neem asseblief kennis dat dit 'n nie-rook instansie is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lobiya D
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed every moment of it. I enjoyed it and it was nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Danie O
5.0
Sal definitief aanbeveel. Baie goeie ligging. Als wat jy nodig het vir oornagverblyf. Goeie diens gekry by Annelies en haar man. En 'n baie goeie kosp...
Sien meer
Jun 2025
Dheetlifs K
Saam met lewensmaat
5.0
Was not bad. Room was clean, service was great and all around not bad. Stay was comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Madelein V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie rustige en veilige omgewing. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Die ontbyt was uit die boonste boeke!
Mei 2025
Renier V
Saam met lewensmaat
5.0
4 King fantasties. Ons geniet dit altyd om by die oom en tannie se plekkie te slaap. 2de jaar in 'n ry. En hulle ontbyt is heerlik! Kamers en alles is...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annelies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 22 Koorsboom Straat, Vanderbijlpark, 1910, Gauteng
  • Gaste dink At Olive Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Koorsboom Straat, Vanderbijlpark, 1910, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b40598fd3f359bb07c487b60b87810be6598151b28cd405cb3b24e13acf060a57475f9cc58d6b8107ab3852819d615efef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 22 Koorsboom Straat Vanderbijlpark 1910 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.741403857606 27.851858132541
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang