At Olive Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Koorsboom Straat, Vanderbijlpark, 1910, Gauteng
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
At Olive Guest House is in die rustige en veilige Vanderbijlpark geleë.
Ontbyt word in die TV-kamer bedien waar daar ook 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe is. Aandetes kan vooraf gereël word.
Ons is naby Noordwes Universiteit, Vaal Universiteit van Tegnologie, Stonehaven on Vaal, Emerald Casino Resort, Virgin Active Gimnasium, Riviera Country Club, Maccauvlei Gholfklub, Emfuleni Gholfklub & Spa en die Vaalrivier met al sy doendinge. Uitstekende restaurante is volop in die omgewing en die bekende Etienne Rousseau-teater en Isak Steyl-sportstadion is ook in die nabygeleë Sasolburg.
Let asb. daarop dat rook verbode is in die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Annelies Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 22 Koorsboom Straat, Vanderbijlpark, 1910, Gauteng
- Gaste dink At Olive Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Koorsboom Straat, Vanderbijlpark, 1910, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang