Successfully reported

Athol Views Studio

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Nico C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was 'n baie aangename kuier. Ons het baie lekker gebly en die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Daar is tans bouery aan die gang by die bure wat ongelukkig steurend was, maar ons was groot dele van die dag uit, so dit het ons nie so baie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton Derek V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Comfortable studio, well equipped, good location. Nice quiet area to stay during the busy holiday period, good location and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

'n Pragtige plek om oor te bly wanneer jy Kaapstad verken. Dit moet die mees fantastiese fasiliteit wees wat ons al gebruik het. Die ligging is perfek vir omtrent elke denkbare aktiwiteit in die stad. Die gashere was uiters vriendelik, gasvry en hulpvaardig en het uit hul pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Die fasiliteit was van die hoogste standaard. Ons sal definitief terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Athol Views Studio
Hi Deon and Alet, Many thanks for staying with us. We thoroughly enjoyed meeting and hosting you. We are extremely pleased that you enjoyed your stay in the studio and Cape Town's attractions. We hope that the rest of your trip was just as pleasant and that we meet again in the not too distant future. Kind regards, Colin and Debbie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Athol Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1ZmNiOTFjLTk5NzEtNDJjZS04ZTQwLTEyNWI4ZmQ3YzRmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 50 Athol Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.94704 18.3881799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang