Successfully reported

ATKV Buffelspoort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 401 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Theresa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful/well rested. We enjoyed every activity. It was never overcrowded. Well managed. We experienced a problem with the Microwave and it was immediately fixed. Well done to Buffelspoort!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl-ann M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

I will do it again. Fun. My family, 2 adults and 2 kids (13 & 9) really enjoyed our stay. There was something for everyone to do. Our time there was amazing and not crowded. Everyone was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Een van ons gunsteling vakansie oorde. Ons het die naweek vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chené V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike kuier. Pragtige atmosfeer by Blok B. Wow. Ek en my man het heerlik gebly. Ek is opgewonde oor die nuwe deurgang wat hulle mee besig is, aangesien dit vir my (8 maande swanger) 'n bietjie wild was om daardie ver pad te stap. Wens dit was al gereed sodat ek daardeur kon stap. Ek stel voor vir 'n badkamer by die onderste louwarm swembad; dit kan nogals 'n aanwins wees vir in die toekoms en vir families met kinders. Minder piepie in die water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Heerlik ontspannend en baie om te doen vir almal se voorkeure. Baie rustig en ontspannend. Villa was baie netjies en skoon met alle toebehore wat mens nodig sou kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantastiese vakansie oord! Ons het so lekker gebly! Al is dit winter, kan jy nog steeds iets kry om te doen! Die akkommodasie is mooi skoon en netjies! Ons kom definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantastiese ervaring! Ons het die verblyf baie geniet, die vermaak was fantasties. Die geriewe was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustige familie vakansie. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Die eenheid is elke dag gediens, wat baie gerieflik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Ontspannend en baie rustig. Ja, was baie lekker, rustig en ontspannend. Die kinders het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Beautiful clean villas and facilities. The villa was beautiful and clean. The warm and cold water facilities were clean and kept in immaculate condition. The only thing that was a bit overwhelming was the smell, which we attributed to the new area they were developing. All in all, a beautiful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2963

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R44
R 44 R 31
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R44
R 44 R 31
per nag (plek vir 6)
Vanaf R44
R 44 R 31
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2009 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Rustenburg, 0284, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA670cb18cb7e5fb038b7861a7b2d91def873731c824ab3699894ba5516aed62ff11c7690f149b9d90fd1a69de96966ca3835a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R44 nouVanaf R31 per nag (plek vir 6) 401 5 1 5 R104 Rustenburg 0284 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.759221683951 27.486988126221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang