Successfully reported

ATKV Drakensville

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 367 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik en rustig. Baie lekker, heerlike warm swembad en toeganklik vir ouermense. Diens in kamers puik en restaurantdiens ook goed. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vasantha R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Awesome. Babies to adults enjoyed the amazing facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanri N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very good. Amazing experience, we had so much fun!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hella M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was ongelooflik rustig en die swembaddens was skoon, warm en lekker. Ek het put-put geniet. Baie, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Onvergeetlike, lekker rustige naweek. Dit was heerlik, kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Excellent. It was a pleasant stay. We always enjoy visiting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflike mooi wêreld. Dit is ongelooflike mooi verblyf. Die oord is baie skoon - alhoewel die binnehuis se warmwater swembad bietjie skoonmaak nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die oord is skoon, die rugby met bykosse was 'n welkome verrassing. Absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kalmerende hernuwing. Dit was weereens 'n fantastiese tyd by Drakensville. Die verblyf, restaurant, en atmosfeer is net siels verkwikkend. Dit doen my gees goed om tyd daar te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alley D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Brilliant! Brilliant! Can't wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2963

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R392
R 392 R 275
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R392
R 392 R 275
per nag (plek vir 6)
Vanaf R392
R 392 R 275
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 868 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0688622116220e2390f54d02e504b58a23da8ec178dd3c6dabcd28dc0422e5ac74c064fbcc2436f2fc588c2901e551498274?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R392 nouVanaf R274 per nag (plek vir 6) 367 5 1 5 R74 Jagersrust 8354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.611575701375 29.124407172203
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang