Successfully reported
+293

ATKV Drakensville

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 11 Des 2025.

  • Kapasiteit: 868 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R392 R275 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

ATKV Drakensville bied gerieflike verblyf naby die voorheuwels van die Drakensberg Amfiteater, met asemrowende uitsigte en omring deur historiese landmerke.

Die oord bied 'n verskeidenheid verblyf in die vorm van selfsorgwoonstelle vir 2, ruim gesinshuise vir tot 6 gaste, en B&B-kamers. Alle eenhede is gerieflik gemeubileer en toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv, en word daagliks skoongemaak. Gaste in die selfsorg-eenhede het toegang tot braaigeriewe. WiFi word by ontvangs verkoop en gaste het toegang tot 'n selfdienswassery. WiFi is in sommige openbare areas beskikbaar, maar dit bereik nie die eenhede nie.

Die oord spog met avontuuraktiwiteite en ontspanningsgeriewe, 'n restaurant, kitskoswinkel, koffiewinkel en 'n geskenkwinkel. Oordaktiwiteite sluit 'n verhitte swembad, 'n plonspoel, snoeker, avontuurminigholf, ponieritte en voetslaan in. Fasiliteite is beskikbaar vir troues en konferensies.

ATKV Drakensville is 4 en 'n half uur vanaf Bloemfontein, 3 en 'n half uur vanaf Johannesburg, en 2 en 'n half uur vanaf Durban geleƫ, en is gerieflik geleƫ naby talle toeristebesienswaardighede in die area. Besienswaardighede in die omliggende area sluit Basotho Cultural Village, rotskunsskilderye, Drakensberg Seunskoor, Falcon Ridge Raptor Centre en Royal National Park in.

DĆ­t is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 368 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mienet S
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowende vakansie met wonderlike vermaaklikheid saam Henlu en sy span! ATKV Drakensville was absoluut 'n belewenis! Die verhitte swembaddens, binne...
Sien meer
Okt 2025
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Baie lekker, heerlike warm swembad en toeganklik vir ouermense. Diens in kamers puik en restaurantdiens ook goed. Baie dankie.
Sep 2025
Vasantha R
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Babies to adults enjoyed the amazing facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Johanri N
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Amazing experience, we had so much fun!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Hella M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ongelooflik rustig en die swembaddens was skoon, warm en lekker. Ek het put-put geniet. Baie, baie lekker, dankie.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2965

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink ATKV Drakensville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R392
R 392 R 275
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R392
R 392 R 275
per nag (plek vir 6)
Vanaf R392
R 392 R 275
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 868 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0688622116220e2390f54d02e504b58a23da8ec178dd3c6dabcd28dc0422e5ac74c064fbcc2436f2fc588c2901e551498274?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R392 nouVanaf R274 per nag (plek vir 6) 368 5 1 5 R74 Jagersrust 8354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.611575701375 29.124407172203
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang