Successfully reported
+18

Atlantic 62

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic 62 Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 385 per nag (plek vir 8)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Atlantic 62 is 'n 5-ster bekroonde boetiek-dakwoonstel op 'n heuwel in die Yzerfontein-bewaringsgebied en bied asemrowende uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Dassen-eiland en Tafelberg. Dit is die ideale bestemming vir gesinne, sakereisigers of groep vriende wat langs die Weskus wil ontspan. Die eenheid handhaaf 'n koolstofvoetspoor wat meer as 90% neutraal is.

Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort.

Ander geriewe sluit 'n kombuis en 'n sit- en eetarea in. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, oond, stoof, koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien in die opwaskamer.

Die woonstel het 'n eerlikheidskroeg en vermaakarea. Gaste kan die spa-behandelings geniet. Die binnenshuise braai-area lei na 'n stoep met onbelemmerde 180 grade-uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Daar is nog 'n braai-area sowel as 'n Jacuzzi buite op die stoep.

Drie toegewyde parkeerplekke is op die eiendom beskikbaar. Die parkeerarea is duidelik afgebaken voor die huis met die trappe wat na die privaat ingang lei. Die bestuurder op die perseel is enige dag en enige tyd beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 379

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Atlantic 62 Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic 62 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 385
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 385
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 385
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic 62 Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8e892ebb3fca5e8f85a4c5af23221ef02aca553da14f07ea1c8bdd969a22a550a03337da1e4cd6a59d80ede26d90b39402d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 385 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Atlantic 62 Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.36284347401 18.164914445747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang