Successfully reported
+71

Auberge Daniella

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Main Road, Franschhoek, 7960, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Auberge Daniella is in die bekoorlike dorpie Franschhoek teen die agtergrond van die statige Middagkransberge geleë. Dit is 'n unieke toevlugsoord wat uitblink in gerief en outentieke Franse plattelandse bekoring.

Hierdie Victoriaanse opstal is elegant gerestoureer en beskik oor 3 luukse en goed ingerigte selfsorgwoonstelle. Elke woonstel is uniek versier, ruim en toegerus met al die geriewe wat jy nodig het om tuis te voel. La Cotte en Huguenot is deel van die opstal en Lavender Suite is oorkant die swembad geleë. Al drie suites bied uitsigte oor die tuin en die swembad en toegang tot die hoofpad. Die ruim eetkamers lei na die groot sitareas waar gaste heerlik kan ontspan en besoekers onthaal.

'n Daaglikse ontbyt by 'n nabygeleë koffiewinkel is ingesluit.

Gaste het toegang tot 'n stoep, dek en helder plonspoel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 5 Main Road, Franschhoek, 7960, Wes-Kaap
  • Gaste dink Auberge Daniella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Main Road, Franschhoek, 7960, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1ZjNjMTE0LWVhNjgtNDM4Yi1iZDM5LWM2ODRhOTk3NjFkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Main Road Franschhoek 7960 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.90655 19.116535
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang