Successfully reported
+33

Auberge de Courtrai

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Dumont Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Auberge de Courtai is net 30 minute van Kaapstad af en bied 9 en suite-slaapkamers. Ontdek die ware gees van die Wynlande in die oorrompelende prag van die Paarl op jou drumpel.

Ontwaak met die vars bergbriesie en ontspan saans by die kaggel of die gasvryheidskroeg met 'n glasie top Suid-Afrikaanse wyn.

Die herinneringe van die knus atmosfeer, opregte gasvryheid en persoonlike diens sal jou noop om keer op keer weer hier 'n draai te kom maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Philip S
5.0
Ek was in die Paarl-omgewing vir werk en het vir twee nagte gebly. Ek het heerlik gebly, baie dankie.
Jul 2025
Charne P
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful and quiet area. We stayed 3 nights. The staff was friendly and the room was neat and clean. I will definitely book again in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Elna G
Saam met lewensmaat
5.0
Genotvol. Lekker gebly, kamer was goed toegerus en gemaklik. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.
Mrt 2025
Ananda V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid en vriendelike ontvangs. Heerlik gebly en 'n wonderlike gasvrou wat mens dadelik laat tuisvoel. Baie dankie.
Nov 2024
Elsabe M
Saam met vriende
5.0
Lekker! Altyd lekker om 'huistoe' te gaan. Volpunte!
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 3 Dumont Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Auberge de Courtrai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Dumont Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93eb5134f0e4afbb34ebec8b47efa3ee73baef77c93611d1452ef2fe80da47e13287405c545a306ebea9b5de3feb44f072a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 3 Dumont Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.769675657913 18.953427299406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang