Successfully reported
+12

Augrabee's

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Augrabies Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Augrabee's is 'n knus woonstel wat aan die hoofhuis grens in Erasmuskloof, Pretoria. Die woonstel bied gerieflike oornagverblyf aan 3 gaste.

Die woonstel het 'n aparte slaapkamer met ‘n koningingrootte-bed. ‘n Enkelbed is in die leefarea beskikbaar. Die aparte badkamer het ‘n bad en ‘n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, Nespresso-koffiemasjien en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en 'n TV met DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.

Die verblyf bied veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis en 'n privaat ingang.

Die ligging in Constantia Glen Sekuriteitsdorp verseker 'n veilige en rustige omgewing wat gerieflik naby Mediclinic Kloof Hospitaal, Cure Daghospitaal, Cintocare Privaat Hospitaal, Castle Walk, Castle Gate, Time Square Arena en Menlyn-inkopiesentrum. Dit is ook na aan Hoërskool Waterkloof en Hoërskool Garsfontein.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Attie V
Saam met lewensmaat
5.0
Twee baie aangename aande by Augrabies oorgebly. Sal dit 100% aanbeveel. Die perfekte oornag. Veilig, gerieflik, silwer, skoon. Baie naby aan winkels ...
Sien meer
Okt 2025
Deidré J
Gesin met klein kinders
5.0
Verwagting oortref! Die slaapplek was baie netjies en skoon. Die koffie masjien was 'n groot bonus! Die klein bederfies maak die verblyf meer as die m...
Sien meer
Sep 2025
Mechiel V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier in 'n skoon en veilige omgewing. Dit was heerlik. Augrabee's was perfek en ons het baie lekker gebly. Alles is skoon en netjies en goed...
Sien meer
Aug 2025
Marelize V
Saam met lewensmaat
5.0
Die woonstel is goed ingerig met als en nog meer en so gerieflik. Ons het so lekker gebly. Als is so goed ingerig, netjies en Tersia het uit haar pad ...
Sien meer
Jul 2025
Adéle V
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies en volledig toegerus. Augrabee's is 'n baie netjiese en ruim woonstel op die eerste verdieping. Dit het veilige, privaat parkering en '...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14 Augrabies Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Augrabee's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Augrabies Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d30f0a4ebb957c3b5b26ca0221e535703c2746dce4ff8506eb7ce6b3264a4ff3baeffc86f2139d9fa476a5b2823a44f0212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 31 5 1 5 14 Augrabies Street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.81366470676 28.270959452518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang