Successfully reported
+118

Augrabies Falls Lodge & Camp

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Orange Falls Way, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R440 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Augrabies Falls Lodge & Camp is slegs 3 km vanaf die ingangshek van die Augrabies Nasionale Park geleë. Dit is 'n toevlugsoord vir kampeerders, sakereisigers en vakansiegangers met talle besienswaardighede en aktiwiteite binne maklike bereik.

Die lodge bied 'n verskeidenheid van 19 kamers, wat wissel van moderne dubbelkamers met balkonne tot ruim, volledig toegeruste selfsorg-eenhede en chalets, en selfs 'n welige kampeerplek met privaat ablusiegeriewe.

Die goed ingerigte slaapkamers en eenhede het elk 'n TV met DStv, 'n yskas, handdoeke, linne en ander geriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die lodge spog ook met 'n uitstekende à la carte-restaurant op die perseel, wat ontbyt-, middagete- en aandete-opsies bied.

Spyseniering vir gesinsbraaie, romantiese pieknieks of geleenthede kan vooraf gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 508 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Janette B
Saam met vriende
5.0
Pragtig en netjiese oorslaapkamers. Aangename verblyf en restaurant bied smaaklike etes.
Okt 2025
Jana K
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het dit baie geniet. Baie gerieflik! Lieflike groen grasperk. Elke kampplek het sy eie badkamer en opwasgeriewe. Baie netjies en skoon.
Sep 2025
Louwrens B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. People were so friendly and went out of their way to help and assist.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklike kamer. Pragtige en gerieflike kamer.
Sep 2025
Mc V
Saam met lewensmaat
5.0
My parents enjoyed their stay. I booked the place for my parents. They enjoyed the place and found it had everything that they needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 508

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R359, Orange Falls Way, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink Augrabies Falls Lodge & Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Orange Falls Way, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdffbbe210db532a75730d485d54ea3194b7c8c8f31e46a29134a316b1fa1ca6870fee1f42ed65b70fdd60696609c5fbecf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 6) 508 5 1 5 R359 Orange Falls Way 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.640767642053 20.349131647082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang