Avemore Mareba Court No 9
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Gratis WiFi
Gratis veilige parkeerplek vir 2 voertuie
Komplimentêre toiletware.
Huisreëls
Daar is geen breekskadedeposito nodig met bespreking nie, maar gaste sal met uitklok gefaktureer word indien daar enige breekskade of skade aan meubels of linne is. Addisionele skoonmaak sal in uiterste gevalle gehef word.
Alle Avemore-woonstelle is gesinsvriendelik en gaste kan die bestuurder laat weet indien hulle 'n bababedjie, babastoel of bababad vir kleintjies benodig.
Die eiendom het 'n rugsteunkragtoevoer in geval van beurtkrag vir alle toestelle behalwe die stoof.
Die woonstel het 'n slim-TV, waar gaste by hul eie stroomrekening kan aanmeld op die toepassing van hul keuse.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Piet Retief Street, Central Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang