Avemore Mareba Court No 9
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Piet Retief Street, Central Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 443 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Avemore Mareba Court No. 9 is in die historiese sentraal Stellenbosch geleë. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers, trougaste, ouers wat hul kinders by die Universiteit van Stellenbosch besoek, of ouers wat sport by die Paul Roos Gimnasium en Coetzenburg-atletiekstadion kom kyk, wat 550 m van die woonstel af is. Hierdie eenheid het 'n omsetter wat die woonstel kan aandryf, behalwe die stoof en oond. Daar is egter 'n klein gasstoof wat ook gebruik kan word.
Hierdie privaat selfsorgwoonstel bied 2 slaapkamers met lugversorging en is geskik vir tot 4 gaste. Beide slaapkamers is toegerus met 'n koninggrootte-bed, 'n afsluitbare kluis, haardroër, elektriese kombers, linne en handdoeke. Die eenheid is toegerus met 2 badkamers, beide met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en droër en kyk uit oor die oopplan-gesins-eetkamer en -sitkamer.
Die woonstel het 'n slim-TV, waar gaste kan inteken op hul eie stroomrekening op die toepassing van hul keuse, WiFi, onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, 'n privaat binnehof en braai-area. Gaste het toegang tot die swembad by Le Verger.
Doendinge in die omgewing sluit in perdry, wynproe, wildritte, begeleide staptogte, swem, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en tennis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cherice Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 148
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 28 Piet Retief Street, Central Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Avemore Mareba Court No 9 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Piet Retief Street, Central Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang